Kruidjie roer my | Agenda Bookshop Skip to content
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
A01=Antoinette Pienaar
Age Group_Uncategorized
Age Group_Uncategorized
Author_Antoinette Pienaar
automatic-update
Category1=Non-Fiction
Category=VXHT
COP=South Africa
Delivery_Delivery within 10-20 working days
Language_Afrikaans
Language_Others
PA=Not available (reason unspecified)
Price_€10 to €20
PS=Active
softlaunch

Kruidjie roer my

Afrikaans

By (author): Antoinette Pienaar

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: Hier kom Juffrou nou eers aan! Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem. In Kruidjie roer my hoor n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is. See more
Current price €15.29
Original price €17.99
Save 15%
A01=Antoinette PienaarAge Group_UncategorizedAuthor_Antoinette Pienaarautomatic-updateCategory1=Non-FictionCategory=VXHTCOP=South AfricaDelivery_Delivery within 10-20 working daysLanguage_AfrikaansLanguage_OthersPA=Not available (reason unspecified)Price_€10 to €20PS=Activesoftlaunch
Delivery/Collection within 10-20 working days
Product Details
  • Publication Date: 30 Aug 2017
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Publication City/Country: South Africa
  • Language: Afrikaans
  • ISBN13: 9781415209271

About Antoinette Pienaar

Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch 'n graad in drama behaal. Daarna het sy 'n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne soos Krotoa van die Kaap besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue we'll assume that you are understand this. Learn more
Accept