Dis MY boek | Agenda Bookshop Skip to content
Please note that books with a 10-20 working days delivery time may not arrive before Christmas.
Please note that books with a 10-20 working days delivery time may not arrive before Christmas.
A01=Fabi Santiago
Age Group_Uncategorized
Age Group_Uncategorized
Author_Fabi Santiago
automatic-update
Category1=Kids
Category=YBCS
COP=South Africa
Delivery_Pre-order
Language_Afrikaans
Language_Others
PA=Temporarily unavailable
Price_€10 to €20
PS=Active
softlaunch

Dis MY boek

Afrikaans

By (author): Fabi Santiago

Wat is die beste manier om n boek te lees as jy n kameelperd is? Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy n boek in die veld optel. Ek is MAL oor boeke! roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om n boek te lees. Moet jy plat op jou maag lê soos n krokodil, op een been staan soos n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos n apie? Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om n boek te lees saam met al sy dieremaats! n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees en hoe om boeke op jou eie manier te geniet! See more
Current price €14.80
Original price €18.50
Save 20%
A01=Fabi SantiagoAge Group_UncategorizedAuthor_Fabi Santiagoautomatic-updateCategory1=KidsCategory=YBCSCOP=South AfricaDelivery_Pre-orderLanguage_AfrikaansLanguage_OthersPA=Temporarily unavailablePrice_€10 to €20PS=Activesoftlaunch

Will deliver when available.

Product Details
  • Publication Date: 01 Jun 2018
  • Publisher: LAPA Publishers
  • Publication City/Country: South Africa
  • Language: Afrikaans
  • ISBN13: 9780799388770

About Fabi Santiago

No edition biography.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue we'll assume that you are understand this. Learn more
Accept