Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters | Agenda Bookshop Skip to content
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
A01=Izak du Plessis
Age Group_Uncategorized
Age Group_Uncategorized
Author_Izak du Plessis
automatic-update
Category1=Non-Fiction
Category=BTC
Category=HBJH
Category=JFFX
Category=JPZ
COP=South Africa
Delivery_Delivery within 10-20 working days
Language_Afrikaans
Language_Others
PA=Not available (reason unspecified)
Price_€10 to €20
PS=Active
softlaunch

Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters

Afrikaans

By (author): Izak du Plessis

Boereverneuker, -s, kwaksalwer, bedrieër; ook spottend vir prokureur gebruik. Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent ... en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in ommesientjie platsak gaan laat. Want hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. En as jy jou oë uitvee, is jy nie net jou geld kwyt nie, maar ook jou reputasie en status, terwyl die gladdebek lankal soos mis voor die môreson verdwyn het. Sommige van hulle is so goed dat hulle selfs bewonder word ten spyte van hul verfoeilike skelmstreke. Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het. Van die karakters is minder bekend, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater André Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die beesbaron Arnold Smith. Selfs die ikoon van die Afrikanerdom, president Paul Kruger, het vir hom plekkie in die annale van Boereverneukers geskrop.Dalk help hierdie stories jou om vir jouself te lag, aan te gaan met jou lewe en voortaan versigtiger te wees as jy dalk al die slagoffer van boereverneuker was. See more
Current price €15.29
Original price €17.99
Save 15%
A01=Izak du PlessisAge Group_UncategorizedAuthor_Izak du Plessisautomatic-updateCategory1=Non-FictionCategory=BTCCategory=HBJHCategory=JFFXCategory=JPZCOP=South AfricaDelivery_Delivery within 10-20 working daysLanguage_AfrikaansLanguage_OthersPA=Not available (reason unspecified)Price_€10 to €20PS=Activesoftlaunch
Delivery/Collection within 10-20 working days
Product Details
  • Publication Date: 31 Jul 2017
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Publication City/Country: South Africa
  • Language: Afrikaans
  • ISBN13: 9781776092185

About Izak du Plessis

Izak du Plessis is bekend as joernalis en aanbieder by RSG se nuusaktualiteitsprogramme Monitor Spektrum Kommentaar en Naweekaktueel. Hy is ook die skrywer van Boereverneukers. As ondersoekende joernalis het hy al verskeie toekennings vir sy radiobydraes ingepalm.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue we'll assume that you are understand this. Learn more
Accept