Wat die hart van vol is: Herinneringsreise van ''n fynkok | Agenda Bookshop Skip to content
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
A01=Elmari Rautenbach
A01=Peter Veldsman
Age Group_Uncategorized
Age Group_Uncategorized
Author_Elmari Rautenbach
Author_Peter Veldsman
automatic-update
Category1=Non-Fiction
Category=BGA
Category=HBTB
Category=KNS
Category=WB
COP=South Africa
Delivery_Delivery within 10-20 working days
Format=BC
Format_Paperback
Language_Afrikaans
Language_Others
PA=Not available (reason unspecified)
Price_€10 to €20
PS=Active
softlaunch

Wat die hart van vol is: Herinneringsreise van ''n fynkok

Paperback | Afrikaans

By (author): Elmari Rautenbach Peter Veldsman

'n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers ...Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op 'n plaas in die Klein-Karoo het Peter 'n fyn waarnemingsvermoe en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae as kosredakteur van die tydskrif Sarie, waar Peter twee generasies Afrikaanse vroue voor die stoof touwys gemaak het, toe as kosskrywer van Rapport en, uiteindelik, as Mister V , eienaar van Emily's, waar hy hom amper 20 jaar lank beywer het om van streekskos fynkos te maak en so 'n formidabele restaurant-nalatenskap gevestig het. Baie van die stories is snaaks. Ander is soet-nostalgies. Sommige kyk eerlik na kwessies na aan sy hart, soos gay-wees en die kerk. En tog, al het hy al vir bekendes en selfs beroemdes gekook en die wereld deurkruis op soek na nuwe smake, is dit sy tante Julia en haar koskys wat hy steeds die helderste voor die oog roep, sy Skotse ouma, en die dag toe hy as 'n vierjarige op sy oupa se plaas in die Klein-Karoo die eerste keer 'n doukomkommer tussen sy tande geknars het ...Nostalgies, humoristies en hartroerend - 'n boek wat jou terugvat na Ouma se kombuis, maar dan ook die drumpel oor, na die wye wereld daarbuite. See more
Current price €15.29
Original price €17.99
Save 15%
A01=Elmari RautenbachA01=Peter VeldsmanAge Group_UncategorizedAuthor_Elmari RautenbachAuthor_Peter Veldsmanautomatic-updateCategory1=Non-FictionCategory=BGACategory=HBTBCategory=KNSCategory=WBCOP=South AfricaDelivery_Delivery within 10-20 working daysFormat=BCFormat_PaperbackLanguage_AfrikaansLanguage_OthersPA=Not available (reason unspecified)Price_€10 to €20PS=Activesoftlaunch
Delivery/Collection within 10-20 working days
Product Details
  • Format: Paperback
  • Weight: 380g
  • Dimensions: 153 x 234mm
  • Publication Date: 16 Aug 2016
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Publication City/Country: South Africa
  • Language: Afrikaans
  • ISBN13: 9781770229716

About Elmari RautenbachPeter Veldsman

Peter Veldsman het die heel eerste Galliova-toekenning as beste kosskrywer ontvang - eers vir Sarie en later Rapport. Na opleiding in Duitsland en Frankryk vestig hy hom met sy restaurant Emily's 'n kookklub en 'n kookskool as een van die pioniers van plaaslike fynkos. Elf kookboeke verskyn uit sy pen en sy bekronings - plaaslik en internasionaal - sluit in talle vir sy restaurantwynlys 'n eerbewys van die internasionale Chaine des Rotisseurs en 'n internasionale Gourmand-prys vir sy boek 'n Mondvol lekker. Elmari Rautenbach is 'n bekroonde joernalis en tydskrifredakteur. Sy was ondere andere redakteur van Insig en die eerste nasionale boekeredakteur van die Afrikaanse dagblaaie. Benewens haar skryfwerk is sy ook inhoudsvervaardiger vir Kwela op kykNET en hoof van die US Woordfees se boekeprogram.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue we'll assume that you are understand this. Learn more
Accept