Dis Net Vel, My Pel! | Agenda Bookshop Skip to content
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
Selected Colleen Hoover Books at €9.99c | In-store & Online
A01=Holly McGee
A01=Nina Jablonski
A12=Karen Vermeulen
Age Group_Uncategorized
Age Group_Uncategorized
Author_Holly McGee
Author_Nina Jablonski
automatic-update
B06=Izak De Vries
Category1=Kids
Category=YNT
Category=YQSB
Category=YX
Category=YXN
COP=United States
Delivery_Delivery within 10-20 working days
Language_Afrikaans
Language_Others
PA=Available
Price_€10 to €20
PS=Active
softlaunch

Dis Net Vel, My Pel!

Afrikaans

By (author): Holly McGee Nina Jablonski

Translated by: Izak De Vries

Illustrated by: Karen Vermeulen

Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: Dis net vel, my pel!

n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.

Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is Vel. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.

Epi sal die wetenskap van velkleur op n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.

In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.

See more
Current price €16.59
Original price €19.99
Save 17%
A01=Holly McGeeA01=Nina JablonskiA12=Karen VermeulenAge Group_UncategorizedAuthor_Holly McGeeAuthor_Nina Jablonskiautomatic-updateB06=Izak De VriesCategory1=KidsCategory=YNTCategory=YQSBCategory=YXCategory=YXNCOP=United StatesDelivery_Delivery within 10-20 working daysLanguage_AfrikaansLanguage_OthersPA=AvailablePrice_€10 to €20PS=Activesoftlaunch
Delivery/Collection within 10-20 working days
Product Details
  • Dimensions: 254 x 254mm
  • Publication Date: 30 Nov 2023
  • Publisher: Catalyst Books
  • Publication City/Country: United States
  • Language: Afrikaans
  • ISBN13: 9781733547499

About Holly McGeeNina Jablonski

Dr. Nina Jablonski is n antropoloog en paleobioloog wie se navorsing oor die evolusie van velkleur al in talle vaktydskrifte gepubliseer is insluitend Journal of the American Medical Association (JAMA) Nature en American Psychologist. Sy is die skrywer van verskeie boeke insluitend Living Color: The Biological and Social Meaning of Skin Color en Skin: A Natural History. Jablonski is ook n gewilde TED Talks-spreker en het al as gas op programme soos The Colbert Report en Bill Nye se Science Rules!-podsending verskyn. Sy het uitgebreide ervaring in die ontwikkeling van wetenskapleerplanne vir die onderwys. Van die heel jongste leerders tot skoolverlaters het al hierby gebaat.Dr. Holly Y. McGee is n historikus aan die Universiteit van Cincinnati. Haar navorsing oor die verspreiding van rassisme in die moderne samelewing sluit vergelykende studies oor die Afro-Amerikaanse geskiedenis en raspolitiek in Suid-Afrika in. McGee is die skrywer van One Day We Are Going Home: The Long Exile of Elizabeth Mafeking en is n stigter van die niewinsgewende National Black Teachers Association wat in die VSA gebaseer is.Karen Vermeulen (illustreerder) is n kunstenaar illustreerder en onderwyser wat in Kaapstad Suid-Afrika woon. Haar werk is opbouend en altyd tong-in-die-kies. Wanneer sy nie besig is met een of ander kreatiewe projek nie speel sy waarskynlik met haar kat Sir Henry. Izak de Vries (vertaler) is n uitgewerskonsultant wat ten nouste betrokke was by talle handboeke wat vandag in Suid-Afrikaanse skole gebruik word.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue we'll assume that you are understand this. Learn more
Accept